Friday, June 15, 2018

Mont Pelaan

Ons was (27 Mei) by Mont-Pelaan. Dit was EPIC!!! Ek en pappa het tot bo gegaan om foto's te neem by die wrak.

Dit was 'n mission vir groot en klein, veral vir klein Charma, want soos die kleinerige kinders maar is het haar toon begin seer word en dan haar voet en dan haar been en en en. Darem was sy nie alleen nie, ek het self begin pyn voel in my regter groot toon, maar ek dink ek weet hoekom: ek het 2 jaar terug die selfde toon gebreek, darem is ek en die ou wat dit perongeluk gedoen het nog vriende.
Dit was erger terug as op...

Hier's 'n paar foto's oppad...
ek moes meeste van die hekke oopmaak...
Hoekom so ver?
'n Mission deur valleie
So naby!
 BREAK TIME!!!
Ek en pappa by  die wrak

...en 'n paar foto's terug.
Die laaste breek punt.
'n mini vallei
 The Great Forest.
Die pad oppad.
Kyk ook die you tube video
https://m.youtube.com/watch?v=7S8c8yzj4LQ

No comments:

Post a Comment