.
Ek en my sussie op 'n gedenksteen
voor die Wonderboom wat in 1882
'n rigement van soldate of 22 ossewaens
met 20 osse onder hom kon wegsteek, die boom kon ook vir honderde mense skaduwee gee.
Ongelukkig was daar 'n groot vuur wat hom laat krimp het in die 1900's.
Ek en my sussie voor Die GROOT
Wonderboom op 'n klein bruggie met
'n heining wat die EPIC boom omhein.
Hier is ek en my sussie op 'n klip muur van die
fort met die Wonderboom agter ons.
Daar is 'n plek vir die kanon daar bo tussen die twee openinge in die muur.
Nou kyk ons uit oor die stad van die fort af.
No comments:
Post a Comment